Prefekte van Eden Primêr het in samewerking met die leerders ‘n besonderse projek begin om die kindersaal van die Vredenburg- provinsiale hospitaal te ondersteun. Toiletware en ander benodigdhede is ingesamel om jong pasiënte gedurende hul verblyf by die hospitaal te help. Die skool is trots op die leerders se omgee en bereidwilligheid om ‘n verskil in die gemeenskap te maak. Op die foto staan suster Lizelle Stevens, Nicole Matongo(onderhoofmeisie), Jayden Cloete (onderhoofseun), Hope Pieterse (hoofmeisie), die onderwyseres Veronique Sampson, Keishaan Carolus (hoofseun) en die personeelverpleegster Petro Visagie.

Eden Primêr gee terug

Eden Primêr reik uit

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 4 June 2026
    Weslander E-Edition – 4 June 2026

Gift this article