Laerskool wys loopbaanmoontlikhede al vroeg

Die Laerskool Panorama het sy loopbaandag vir se graad-7-leerders verlede Vrydag (22 Mei) aangebied.
Die Laerskool Panorama het sy loopbaandag vir se graad-7-leerders verlede Vrydag (22 Mei) aangebied. Die leerders is aan verskeie beroepe en loopbaanmoontlikhede blootgestel. Dit was vir die skool ‘n waardevolle erva­ring wat die leerders aan die beroepswêreld en diens aan die gemeenskap blootgestel het. “Ons wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek teenoor al die rolspelers wat tyd gemaak het om deel van hierdie dag te wees. Baie dankie vir jul insette, demonstrasies en motivering. Julle het ‘n groot bydrae gelewer om ons leerders te inspireer en aan te moedig om groot oor hul toekoms te droom,” het die skool byegvoeg.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 4 June 2026
    Weslander E-Edition – 4 June 2026

Gift this article