Jurie Hayes-skoolhoof tree af:

◘ Aan die afgetrede skoolhoof van Jurie Hayes, mnr. Donevan Jacobs, ek weet dat Mnr. ‘n goeie hoof was, omdat ek my laerskooljare by Steenberg’s Cove Primer begin het, onder die hande van Mnr. se ma, juffrou Jacobs van Saldanha. – Inwoner

Beoogde Weskusmyn se aansoek misluk:

◘ Dankie ons Hemelse Vader dat U al ons gebede verhoor het om ons Weskus en die hele land te beskerm teen alle vernietigingswerk. Amen en Halleluja! – Maryna Psotta

◘ Wel gedaan, mense. Mag God Sy mooie Weskus spaar van al hierdie goedere wat ons mooi dorpies kan beskadig. – Mariette Badenhorst

◘ Goeie nuus, hou die Weskus ongerep. Kyk wat het met Namakwaland se kuslyn gebeur, en niemand doen enige rehabilitasie nie. – Engela Visser

◘ Jammer om negative te wees, hierdie is net tydelik. Hierdie mense is ruthless en geldgierig. Ongelukkig is dit nie deel van hul planne om net op te gee nie. Iewers sal iemand ingee, vir die regte bedrag. – Antionette van Rensburg Enslin

Hondjie uit rivier gered:

◘ Dankie, die hondjie sal jou onthou. – Anita Evert

◘ Chris Barnard is my nuwe hero. – Charl de Villiers

◘ Give that man a Bells! Thank you. – Jacqui Wilson

◘ Baie dankie. Ek sal ook elke liewe dier red. Waardeer jou! – Njanet Coetzee

◘ Wonder waar sal sy eienaars sou wees. Bravo, Chris! – Tertia Slabbber

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 28 May 2026
    Weslander E-Edition – 28 May 2026

Gift this article