Lionel Treman (36) is Maandagoggend (27 April) om 02:15 in die Hoofstraat van St. Helenabaai met tuin- en bougereedskap gesien. Treman het die goed neergegooi toe hy die polisie gewaar, maar is vasgetrek vir die besit van vermoedelik gesteelde goedere. Sy hofverskyning was op Dinsdag 28 April in die Vredenburg-landdroshof.

Gesteelde bou- en tuingereedskap teruggekry

Lionel Treman (36) is Maandagoggend (27 April) om 02:15 in die Hoofstraat van St. Helenabaai met tuin- en bougereedskap gesien. Treman het die goed neergegooi toe hy die polisie gewaar, maar is vasgetrek vir die besit van vermoedelik gesteelde goedere. Sy hofverskyning was op Dinsdag 28 April in die Vredenburg-landdroshof.

Man vas oor gereedskap

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article