Diazville Primêr ontvang skenking

Diazville Primêr bedank Sunrise Energy vir die ruimhartige skenking van skoolskoene aan van sy leerders. Die leerders het die sken- king met trots namens die skool ontvang. “Bydraes soos hierdie maak ‘n betekenisvolle verskil in die lewe van ons leerders en help verseker dat hulle met selfvertroue en trots skool toe kom. Dankie, Sunrise Energy, dat julle in ons leerders en ons skoolgemeenskap belê.”

Dankie vir skoolskoene!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article