Om die liefde op Valentynsdag te versprei, het die Verteenwoordigende Raad van Leerders van die Hoërskool Diazville die skoolhoof uit waardering met ‘n geskenkboks vol soetgoed verras. Hulle glo leierskap verdien ook liefde. Op die foto staan Lucan Jacobs, Amber September, Paul Haricombe (skoolhoof), Cecelia Dreyer en Allen du Plessis.

Skoolhoof kry soet verrassing vir Valentynsdag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article