André Schwartz se ‘Gesigte’ kom na Die Koelkamers

15 August 2025 @ 19:00

André Schwartz se Gesigte kom na Die Koelkamers. Die werk van die internasionaal bekroonde portretkunstenaar André Serfontein word in die multimediaproduksie Gesigte deur die digitale kunstenaar Seun tot lewe geroep. Elke lewenstorie van André Schwartz word verbeeld deur unieke gesigte op die skerm. Die vertoning begin om 19:00 en kaartjies kos tussen R207 en R322. Besoek www.diekoelkamers.com vir besprekings.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article