Maak gereed vir drie dae se musiek en samesyn met die Koningin van Rock, Karen Zoid.
Haar vertonings is beroemd vir stories en staaltjies saam met al jou gunsteling-liedjies.
Op Vrydag 8 Augustus begin die vertoning om 19:00, Saterdag 9 Augustus om 17:00 en Sondag 10 Augustus om 12:00.
Kaartjies kos tussen R230 and R414.
Besoek www.diekoelkamers.com om te bespreek.





