‘n Groep Bolandse skeidsregters eis die dringende verwydering van die voorsitter asook die adjunkvoorsitter van die Boland-rugbyunie (BRU) se skeidregtersvereniging. Die skeidsregters het daarin geslaag om die unie sover te…
After years without a dedicated soccer tournament, Atlantis is set to host the first-ever Atlantis Youth Cup this coming Easter weekend. Allister Lightburn, Sub-council 1 chairperson, said this event will…
Young Hearts het Saterdag op die Grafkelder sy onoorwonne status behou toe hy Vredenburg se Burg Boys sonder ‘n punt op die punteleer teruggestuur het. Young Hearts het die wedstryd…
Die Paarl-rugbykode het ‘n voorval die afgelope naweek waartydens ‘n skeidsregter in die wedstryd tussen die Albions- en Manenberg Rangers- rugbyklubs op die Dal Josafat-sportterrein deur ‘n speler van Manenberg…
Die Atlantis-rugbyklub het Saterdag (10 Mei) sy eerste oorwinning van die seisoen behaal met ‘n 22-20-oorwinning oor Caledonian Roses op Proteapark se rugbyveld.
Die grootste en mees indrukwekkende sportgebeurtenis vir laer- en hoërskole in Suid-Afrika – en moontlik die wêreld – is om die draai. In minder as ‘n week meld die stad…
Die eerste Jack Johnson Legacy-Paasrugbytoernooi was ‘n reusagtige sukses en sal voortaan jaarliks aangebied word. Vier klubspanne – Atlantis, Hamlets,Young Hearts en Darling – het sake vir die wenprys van…