A passion for horses and community spirit has given rise to the newly established Darling Equestrian Club, a non-profit initiative committed to making equestrian sports accessible to everyone in the…
Murphy Roberts Mamre het Saterdag (24 Mei) sy eerste ronde in die Boland-grootuitdaagreeks op ‘n wennoot afgesluit. Die troepe van Kenny Stadler het hierdie seisoen eers hul buiging in die…
Murphy Roberts Die korrupsie- en tenderbedrog-saak teen Malusi Booi, ‘n voormalige burgemeesterskomiteelid vir menslike nedersetting, en sy mede-beskuldigdes is Vrydag 23 Mei in die Kaapse landdroshof voorlopig teruggetrek. Booi is…
Murphy Roberts Twee beskuldigdes in ‘n moordsaak is Vrydag 17 Mei in die Malmesbury-streekhof tot swaar tronkstraf gevonnis. Medwin Johnson, wat in 2020 tydens die moord op die 36-jarige Enrico…
Murphy Roberts Teenz Alive SA hosted its GBV Awareness Campaign on Saturday 24 May at Coral Place Flats. According to Carol Koopman, its vice-chairperson, the organisation found out that many…
Die twee wyksraadslede Moosa Raise en Allister Lightburn het gemeenskapleiers, sportvroue- en mans en ander vereer vir hul bydrae om Atlantis ‘n beter plek te maak. Lightburn het sy wyk…
There is a light at the end of the tunnel for driver’s license card holders following the Western Cape Department of Mobility announcement on Friday, 9 May, that the country’s…
Murphy Roberts Ons kan net dankie sê vir die verskil wat sy in baie se lewens gemaak het. Dít is die woorde van ‘n groep voormalige studente wat hul tuissorgopleiding…
Murphy Roberts ‘n Kommerwekkende 21 tieners is tans in die hof op aanklagte van moord en poging tot moord. Die strate van Atlantis word weekliks deur sinnelose skietvoorvalle met bloed…
Murphy Roberts Dit is nie iets nuut nie en kom reeds geruime tyd voor, het ‘n leerder van Proteus vertroulik aan WeskusNuus vertel. Atlantis is Dinsdag teruggeruk na die werklikheid…