GROEN KOLOM | Atlantis al nader aan groener toekoms
Die Atlantis-rugbyklub het Saterdag (10 Mei) sy eerste oorwinning van die seisoen behaal met ‘n 22-20-oorwinning oor Caledonian Roses op Proteapark se rugbyveld.
Die grootste en mees indrukwekkende sportgebeurtenis vir laer- en hoërskole in Suid-Afrika – en moontlik die wêreld – is om die draai. In minder as ‘n week meld die stad…
Die eerste Jack Johnson Legacy-Paasrugbytoernooi was ‘n reusagtige sukses en sal voortaan jaarliks aangebied word. Vier klubspanne – Atlantis, Hamlets,Young Hearts en Darling – het sake vir die wenprys van…
Get Into Rugby (GIR)-fees op Saterdag (3 Mei) in die Boland-rugbystadion
Young Hearts het sy Boland-Grootuitdaagbekerveldtog verlede Saterdag (15 Maart) met ‘n oorwinning oor Hopefield op die Grafkelder behaal. Die tuisspan, wat vir 80 minute klipharde rugby gespeel het, het die wedstryd…
Die Atlantis-rugbyklub het Vrydagaand 28 Februarie byna die onmoontlike teen Mamre op dié se tuisveld vermag. Atlantis het die wedstryd 33-36 verloor nadat hulle rustyd 21-19 voor was. Atlantis het…