Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Ministers besoek Atlantis ná taxi-geweld
Die Wes-Kaapse Minister van Mobiliteit, Isaac Sileku, en die Wes-Kaapse Minister van Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Anroux Marais, het Woensdag 4 Maart ’n hoë-sigbaarheid-wetstoepassingsoperasie in Atlantis gelei. Die gekoördineerde ingryping, wat…
-
Geen borg vir bestuurder wat na bewering kind voor ma doodry
“Ek is nie ’n springbokkie nie, en ek sal my hofsaak bywoon,” het Diego Stevens (33) Dinsdag 3 Maart in sy borgtogaansoek in die Atlantis-landdroshof gesê. Stevens, die bestuurder van…
-
Lede op oggendpatrollie by toe skote klap
Murphy Roberts Die Atlantis-polisie is steeds op soek na twee vermeende skieters. Volgens kapt. Lisa Munro, ‘n polisiewoordvoerder, het polisielede verlede Sondag (1 Maart) naby die Dura-woonstelle patrollie gedoen, toe verskeie…
-
Weskus-polisie arresteer agt oorop gesteelde rooigety-kreef ter waarde van bykans R250 000
VELDDRIF/ELANDSBAAI – In die vroeë oggendure van Donderdag 26 Februarie (omstreeks 02:15) het lede van die Weskus-polisie ‘n groot klomp onwettige Weskus-kreef ontdek waarna agt mans in hegtenis geneem is.…
-
Kind, drie mans dood in voortslepende taxi-geweld op Atlantis
ATLANTIS – Woensdagmiddag (25 Februarie) was nie soos enige ander dag in Atlantis nie. Dit het in hartseer en trauma vir baie geëindig toe skieters op ’n taxi-eienaar voor die…
-
Hoekom moet kinders hoogste prys betaal?
Murphy Roberts Hoekom moet onskuldige kinders die prys betaal vir dade waarby hulle nie betrokke is nie – dié wat verantwoordelik is, moet vir hul dade boet. Verlede Woensdag (25…
-
Atlantis-kind voor ma doodgery
ATLANTIS – “Sy was nie net my klein dogtertjie nie, maar ook my bestie,” vertel die ma van die vyfjarige La-meecha Geland, wat verlede Dinsdagoggend (17 Februarie) op pad kleuterskool…
-
Gemeenskap oorhandig memorandum teen moontlike verkoop van gemeenskapsentrum op Atlantis
ATLANTIS – Die People’s Process het vandeesweek hul memorandum en petisie met byna 15 000 handtekeninge aan die bestuur van Subraad 1 oorhandig. Volgens die memorandum moet die verkoop van…
-
‘My vriend en buurman het haar vermoor’ meen moordbeskuldigde
ATLANTIS – Janet Jordan (67) van Pearl Mansion is op 26 Januarie na bewering wreed deur haar skoonseun met ’n byl aangeval toe sy net die vrede tussen hom en…
-
‘Glad nie so maklik nie’, sê fyn vragmotorbestuurder
“Die eerste keer wat ek my voet in ‘n vragmotor gesit het, was soos “love at first sight”. Ek kan nie die gevoel beskryf nie, maar ek het geweet dit…










