Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Polisie vang twee
Speurders van Atlantis is besig om skieters en moordenaars se gal te werk en het ná ‘n jaar se intensiewe ondersoek en inligting uit die gemeenskap, twee verdagtes aangekeer vir…
-
Klere ‘loop uit winkels’
Murphy Roberts Klere-kettingwinkels in Atlantis is die afgelope tyd deur vermoedelik ‘n sindikaat van duisende rande se klere besteel. Volgens kapt. Lisa Munro, ‘n polisiewoordvoerder, het ‘n groep vroue en…
-
Tien gesinne dakloos nadat wind vlamme blitsig aanjaag
Murphy Roberts Inwoners van Witsand kon verlede Donderdag (16 Oktober) net verslae toekyk hoe vlamme ongeveer 10 informele hokkies verteer het. Die brand het vermoedelik op die tweede vloer van…
-
Drieëfees in vroue-Top-8
Murphy Roberts Mamre se vrouerugbyspan het die afgelope Saterdag 11 Oktober hul top-8-uitsp[ele met ‘n drieëfees afgeskop. Die groentruie van Kenny Stadler het in ‘n wegwedstryd vir Hexvallei 123-5 afgeransel…
-
Rowers besteel lyk in kar
Murphy Roberts “Hou julle bekke!” is omstanders by ‘n noodlottige ongelukstoneel toegesnou toe hulle rowers wou keer om die oorledenes te beroof. Twee mense is Saterdag 11 Oktober in Atlantis…
-
Nuut by Atlantis
Murphy Roberts “Ek is passievol oor die regstelsel en glo in wat reg is,” sê kapt. Estelle Farmer. Kapt. Farmer het op Donderdag 9 Oktober by die Atlantis-polisie, waar sy haar…
-
Vyf jaar vir man van Mamre wat met bomme dreig
Ferdinand Fortuin van Mamre wat aangekla is deurdat hy verskeie bomdreigende in die Bellville-sakekern geopper het, is Donderdag 7 Augustus vyf jaar tonk toe gestuur. Fortuin is verlede jaar aangekeer en…
-
Hartseer brief aan landdros oor ma se moord
“My Edelagbare, ek wil net by my pa weet hoekom hy my ma doodgemaak het,” is die hartseer pleidooi van die vermoorde Joshlin Marthinus se 11-jarige dogter in ‘n brief…
-
Sewe in hof ná afspraakmoord
Nog twee verdagtes is weens die moord op Malcolm Pather in Julie vanjaar aangekeer, wat dit nou sewe verdagtes maak wat moet verduidelik wat presies op die dag van sy…
-
Ma stry dat seun (14) bendelid is
“Hy was tydens die voorval langs my in die huis en my kind is nie ‘n bendelid nie,” het die ma van ‘n 14-jarige verdagte Vrydag (5 September) in die…









