Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Gemoedere hoog in ‘Skemergrond’
In Julie begin Skemergrond – ’n nuwe en opwindende Afrikaanse telenovelle – op kykNET & kie (DStv-kanaal 145) vol diep bewaarde familiegeheime, wraak, ware liefde, leuens en verbrokkelende vriendskappe.
-
-
-
Sassa toe oor toilette
Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) het sy kantoor in Atlantis weens gesondheid- en veiligheidsredes gesluit, en dié besluit het inwoners erg onthuts gelaat.
-
Swendelaars gebruik kerk, SAPD
Inwoners gee steeds nie gehoor aan waarskuwings oor bedrogskemas en aanlyn bedrog nie.
-
-
Inwoners sal voortaan skieters ‘piemp’
Terwyl die polisie in sekere dele van Atlantis vir hul lewe moet skarrel wanneer hulle misdadigers vasvat, doen inwoners van Saxonsea dit anders. Inwoners van dié gebied het verlede jaar tydens ’n vergadering gesê hulle is keelvol vir die skietery…
-
-
Young women, apply to Chrysalis
Young women between ages 18 and 25 are encouraged to submit their applications for the new intake at the Chrysalis Academy immediately.
-
Bekende hawelose voor bib met baksteen vermoor
Terwyl bloed weer vryelik vloei, maai bendes mekaar steeds af. In die jongste voorval is ’n 20-jarige man Sondag 4 Februarie in Buntingsingel in Robinvale dood geskiet.








