Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bejaarde vroue met vroeë Kersete bederf
Women on the Move for Christ het Saterdag 27 Julie ’n Kersfees in Julie- ete vir sowat 100 bejaarde inwoners van Atlantis en Mamre by die Uitbreiding 12-gemeenskapsaal gehou.
-
15-jarige speler op pad na Dubai
Davanté Marthinus, ’n 15-jarige seun van Mamre moes in 2022 ’n groot besluit maak of hy sy hoërskoolloopbaan by die hoërskole Durbanville of Bellville gaan voortsit nadat beide skole hom ’n sportbeurs aangebied het.
-
-
Rowers teiken al meer Atlantis-sakeondernemings
Gewapende rooftogte neem toe, waarsku die Atlantis-polisie.
-
Evasgeslag vier en bederf mekaar
Vrouedag is verlede week met verskeie gesellighede gevier. Die Atlantis-polisie se evasgeslag het mekaar in die Robinvale-sportsaal bederf.
-
City powers ahead smarter meters
The City of Cape Town announced that its compulsory, free-of-charge, electricity meter-replacement programme roll-out is hitting the highest gear, bringing countless benefits to customers. Many of the City-owned credit and prepaid meters in homes acr
-
-
Betogers stroop trokke
Inwoners van die Covid-informele nedersetting, wat ongelukkig is met dienslewering, het Dinsdag 30 Julie behoorlik amok gemaak en miljoene se skade veroorsaak toe twee vragmotors uitgebrand en verskeie ander beskadig is.
-
Drie plaasdamme se walle gee mee
Inwoners van Riverlands (Dassenberg) is Donderdag in die vroeë oggendure deur ’n watermassa wakker geskud nadat twee damwalle in duie gestort het. ’n Derde damwal het ook later die dag meegegee. Hoewel dit ’n groot tragedie is, kon dit baie…
-
Vierde dam dopgehou nadat drie breek
Die Swartland-munisipaliteit, Weskus-rampbestuur, nie-regeringsorganisasies en verskeie regeringsdepartemente het hulle Donderdagoggend (8 Augustus) na die ramptoneel in Riverlands (Dassenberg) gehaas om die nodige ondersteuning te bied nadat drie da









