Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bendegeweld vermoed
Hy het groot drome gehad en sou volgende jaar in Amerika aan ’n sokkerkompetisie gaan deelneem. Atlantis het nie net nog ’n slagoffer van bendegeweld verloor nie, maar ook ’n jongman met ’n blink toekoms op die sokkerveld.
-
Inbrake by kleuterskool hou nie op
Hulle kan eenvoudig nie meer byhou met onderhoudskostes van die kleuterskool waar nou twee tot drie keer per week ingebreek word nie.
-
-
Onttrekking van 44 bring ‘oorlog’ terug
Die vredesbeamptes wat vroeër uit Atlantis onttrek is, sal ná laas week se massaskietery na verwagting terugkeer na die gebied.
-
Werk eerder saam aan ’n nuwe toekoms vir almal
“Kom ons vergeet die verlede en bou saam ’n beter toekoms vir almal.”.
-
Kunstekaap kom na mense toe
Kunstekaap Teater is opgewonde om sy jaarlikse uitreik-konserte in die platteland aan te kondig, wat op Donderdag 31 Oktober en Vrydag 1 November by die Laerskool Mamre gaan plaasvind. Hierdie inisiatief se doelwitte is om hoëgehalte uitvoerende kuns
-
-
-
-
Atlantis-ouers bekommerd oor hul kinders se veiligheid by skole
Ouers het die reg om te weet of hul kinders veilig by die skool is.









