Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Polisie tree onregverdig op teenoor shebeens
Ek het ’n shebeen in Atlantis en word gereeld deur die polisie geraid. Ek verstaan dat die polisie hul werk moet doen maar het die volgende kwelpunte; Die manier hoe daar met ons gepraat word is asof ons diere is,…
-
Water tariff increases 1 December
Water tariffs will increase on 1 December. This follows the Level 3 water restrictions that were implemented on 1 November.
-
Mnr. SA-finalis wil terugploeg deur sport
“My droom is om ’n nie-winsgewende organisasie te stig, om saam met kinders te werk en ’n rolmodel te wees vir hulle.”.
-
-
Vermeende bendelid in Avondale doodgeskiet
Bendes het Dinsdag 1 November weereens gewys hulle steur hulle min aan die gemeenskap se hulpkrete.
-
Foute word gerapporteer maar stadsraad kom nie
Watermerke loop teen die muur af soos nat verf. Die aanskakeling van die ligskakelaar word gevolg deur ’n ontploffing – donkerte.
-
Hofwerkers met dwelms betrap
Twee weknemers by die Atlantis-hof is Saterdag 12 Novermber met dwelms betrap, wat moontlik vir die hofselle bestem was. ’n Onderhoudsbe-ampte (32) en skoonmaker (33) is in Witsand deur lede van die polisie deursoek toe daar op die dwelms afgekom…
-
Kerria pupils receive bags of hope
The Kusasalethu Group, a non-profit organisation based in Khayelitsha, recently brought hope to the pupils of Kerria Primary.
-
-
R10 000 beloning vir AMC-potte
Presies ’n jaar nadat ’n brand miljoene rande se skade aangerig het by die AMC Cookware-fabriek in Atlantis, is die fabriek nou ’n tweede terugslag toegedien.






