Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
-
Wetstoepassers nou geskors
Die twee wetstoepassers wat sigarette by ’n Bangladesji gegaps het, is Vrydag 29 Mei in hegtenis geneem en het in die hof verskyn.
-
Inwoners ‘min gespin’
Terwyl baie inwoners steeds die inperkingsreëls ignoreer, het Atlantis se Covid-19-gevalle sedert 29 April vanaf 18 tot 68 (20 Mei) gestyg.
-
Infasering gaan moeiliker raak
Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het Dinsdag 19 Mei gesê die plan om skole op 1 Junie oop te maak, sal voortgaan.
-
-
Misdaadverslag
Die polisie ondersoek ’n klag van moord nadat ’n 24-jarige man op 12 Mei geskiet is. Volgens kapt. Cyril Dicks, ’n polisiewoordvoerder, het die oorledene en vriende in Malgasstraat gestaan toe ’n onbekende man hulle nader en begin skiet. Volgens…
-
Thousands of masks donated
Since the start of the lockdown thousands of masks donated by the clothing brand Polo South Africa to the city have been distributed in Atlantis, according to Mayor of Cape Town Dan Plato.
-
Werkers bekommerd dat protokol nie gevolg is nie
Terwyl die gevreesde Covid-19-pandemie soos ’n veldbrand in die Wes-Kaap versprei, dink werkgewers net aan hul sakke, of so meen werkers in Atlantis.










