Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
4 bomdreigemente
Dit blyk die plaaslike polisie weet steeds nie wie sit agter vier verskillende bomdreigemente nie.
-
Werk van ‘mense met agendas’
“Dit het gelyk soos tonele uit die Soweto-opstand op 16 Junie 1976 toe skoolkinders teen die destydse apartheidsregering in opstand gekom het, en die polisie moet gewis kyk na derdemagbedrywighede van Atlantis se gemeenskapsleiers wat die gebied poli
-
‘As trane rol oor honger’
“Dit is nie altyd maklik vir ouers om ’n huishouding te onderhou nie – veral as hulle glad nie ’n inkomste het nie. Wat sê jy vir ’n kind as hy vra vir brood, maar daar is nie geld om…
-
Dreigement ontwrig almal
Met pasgebore babas, ernstige siek pasiënte en moontlike Covid-19-pasiënte moes almal die bloedige son verduur terwyl die polisie se bomeenheid die hospitaal vir ’n bom deursoek het.
-
Land invaders are foiled
“I just can’t afford to pay rent in these difficult times,” said Joyce Yoliswa (56) of Witsand.
-
Getuie afgemaai
Die familie van Janice Cupido (40) meen haar moord is haarfyn beplan nadat sy Maandagaand afgemaai is.
-
Sassa unions won’t allow overtime despite approval
All South African Social Security Agency (Sassa) offices across the Western Cape will now work overtime and on the weekends to address the disability grant crisis, agency spokesperson Shivani Wahab said.
-
Inwoners keelvol oor behuising
Inwoners van Avondale en Saxonsea sê hulle is moeg vir die leë beloftes oor behuising. Inwoners het Dinsdagaand ’n stuk grond op die hoek van Grosvenorlaan en Reygersdal-rylaan vir huise geëien.
-
A proud Atlantan speaks of her roots
“Many who grew up in Atlantis went on to work in factories in the area, and I admired them and dreamt of going to work in a factory one day too.”.
-









