Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ma soek antwoorde
Ná vyf ondersoekbeamptes, ’n private speurder en vertoë na verskillende ministers is Judy Kieswetter moedeloos en bevrees dat haar kind se saak ’n “cold case” kan word.
-
Jeugdag word gemeenskapsdag
Jeugdag op 16 Junie het baie jongmense die geleentheid gebied om hul talent ten toon te stel.
-
Fuelled with passion to give
An Atlantis-based pharmacist has been nominated for a national award for going the extra mile for vulnerable people in the local community.
-
Mamre Boyz-ster sinneloos gemoor
Hy was die ysbreker in die klas en kon vinnig die atmosfeer in die klaskamer verander.
-
Life Changers betaal geld terug aan Stad Kaapstad
Hoewel die stadsvaders glo niks was verkeerd met die manier waarop raadslid Nora Grose haar wyk se Covid-19-verligtingsprogram bestuur het nie, het die Life Changers-kerk geld aan die Stad terugbetaal.
-
Clayton groet die politiek
“Ek moes destyds besluit tussen my passie vir verpleging en politiek. Ek het op politiek besluit omdat ek my gemeenskap beter kon dien.” Cynthia Clayton het haar uittrede uit aktiewe politiek op 31 Mei aangekondig, na drie termyne “danksy die…
-
Skote bly klap in bendegeweld
Terwyl politici glo Atlantis is nie een van die top-10- geweldgeteisterde gebiede in die provinsie nie, het bloed onlangs weer in die strate van Atlantis met verskeie bendeverwante moorde gevloei.
-
-
Koeberg general manager suspended
Eskom suspended Koeberg Power Station’s General Manager at the beginning of this month.
-
Grose ‘mag nie hulp kry’
Opposisie-politici meen die Kaapstadse stadsraad moenie Nora Grose se regskostes betaal nie.









