Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Raadslid-saak ruk Stad se sak
Terwyl die regskostes van raadslid Nora Grose reeds meer as ’n halfmiljoen beloop en die kraan steeds vloei, het die stadsvaders eerder besluit om ’n heksejag te begin om te bepaal wie het dokumente uitgelek.
-
-
Police captain warns against rape
“Rape is not a selective crime; it happens on streets, in cars, in schools, in a house. Be aware of the possibility of being raped… it could happen to you.”.
-
-
‘Ons is g’n prostitute’
Hulle word nou geterroriseer en as dwelmverslaafdes en prostitute op sosiale media uitgekryt, maar die seerste van alles is dat twee tieners ook betrek word.
-
Business Expo shows the way
Atlantis exemplifies the wealth of economic potential of Cape Town said Alderman James Vos, Mayco member for economic growth, on Wednesday 19 October at the City’s inaugural Atlantis Business Expo that showcases local small businesses and the area’s
-
Een in grubotsing dood
“As jy drink en bestuur, is jy ‘n moordenaar!” het dit verlede week op sosiale media gegons nadat die bestuurder van ‘n wit Volkswagen Polo oor ‘n stopstraat gejaag en […]
-
Badroodien steps back
Councillor Zahid Badroodien, has stepped down as Member of the Mayoral Committee for Water and Sanitation.
-
Sassa ‘voel vere’
Terwyl Eskom inwoners weens beurtkrag reeds op hul knieë het, het die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) inwoners ook nou verder platgetrap omdat die agentskap glo nie sy “skuld kan betaal nie”.
-
Base beïndruk almal
Die raadslid Allister Lightburn het Vrydag 7 Oktober ’n verrassende besoek aan verskillende Atlantis Spesiale Ekonomiese Sone (ASEZ)-projekte in die dorp gebring.









