Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Menings | Opinions
-
MENING | As woede die reg oorneem
‘n Samelewing se menswaardigheid word nie gemeet aan hoe hard en gereeld ons oor misdaad praat nie, maar aan hoe ons optree wanneer ons vermoed iemand het iets verkeerd gedoen.
-
Hoe sou jou manifes lyk?
‘n Manifes behoort egter meer as net ‘n lys mooi beloftes te wees. Dit moet eenvoudig verduidelik wat ‘n party wil doen, wat eerste gedoen gaan word en hoe daarvoor betaal gaan word.
-
MENING | Erfenismaand: Ons diversiteit vereer
Erfenismaand is meer as bloot ‘n viering van ons verskille en herinner ons aan die krag wat spruit uit die omarming van diversiteit en die erkenning van die bydrae wat elke gemeenskap lewer tot die Suid-Afrika wat ons saam bou.
-
NIE NET ‘N KRUISIE NIE | Hoe sou jou verkiesingsmanifes lyk?
Met agt weke voor die verkiesing vra dié rubriek: As jy jou eie manifes kon skryf, wat sou daarin staan?



