Murphy Roberts Avatar

Murphy Roberts


  • Kapt. Lisa Munro van die Atlantis-polisie sê die gemeenskaps- polisiëringsforum (GPF) en die polisie se slagoffersbystandsdienste het onlangs ‘n uitstappie na die Malmesbury-gevangenis gereël.

    by

    on

    Tieners by Atlantis-tronk gewys dis g’n ‘lekker vakansie’
  • Die Atlantis-rugbyklub het Saterdag (10 Mei) sy eerste oorwinning van die seisoen behaal met ‘n 22-20-oorwinning oor Caledonian Roses op Proteapark se rugbyveld.

    by

    on

  • Die grootste en mees indrukwekkende sportgebeurtenis vir laer- en hoërskole in Suid-Afrika – en moontlik die wêreld – is om die draai. In minder as ‘n week meld die stad […]

    by

    on

    Skole ‘soek diamante’
  • Die eerste Jack Johnson Legacy-Paasrugbytoernooi was ‘n reusagtige sukses en sal voortaan jaarliks aangebied word. Vier klubspanne – Atlantis, Hamlets,Young Hearts en Darling – het sake vir die wenprys van […]

    by

    on

  • Get Into Rugby (GIR)-fees op Saterdag (3 Mei) in die Boland-rugbystadion

    by

    on

    Rugbydag vir Boland-jeugontwikkeling nou hier
  • Young Hearts het sy Boland-Grootuitdaagbekerveldtog verlede Saterdag (15 Maart) met ‘n oorwinning oor Hopefield op die Grafkelder behaal. Die tuisspan, wat vir 80 minute klipharde rugby gespeel het, het die wedstryd […]

    by

    on

    Jong harte klop fris
  • Die Atlantis-rugbyklub het Vrydagaand 28 Februarie byna die onmoontlike teen Mamre op dié se tuisveld vermag. Atlantis het die wedstryd 33-36 verloor nadat hulle rustyd 21-19 voor was. Atlantis het […]

    by

    on

  • Die kansellasie van ‘n internasionale rugbywedstryd tussen Atlantis Sekondêr en die Loughborough Grammar School van Engeland het plaaslike leiers erg onthuts gelaat. Die wedstryd sou op Vrydag 4 Julie op […]

    by

    on

    Engelse stel wedstryd in Atlantis af
  • Young Hearts se kleiner troepe het Saterdag die grafkelder se eer met die spreekwoordelike “klein maar getrain” met eer beskerm en Paternoster met 24-29 geklop.

    by

    on

    Young Hearts klop sterker
  • Relatives anxiously sat beside ambulances on the wharf of one of Vietnam’s most popular tourist sites on Sunday, waiting for news of loved ones who were on a tourist boat that capsized killing dozens.

    NovaNews

    by

    on

    Tearful relatives await news from Vietnam wreck rescue

Gift this article