-

Courtney Nortje, Igshaan Abrahams, Kyle Francis, Wade van Reenen en Stacey Lee Hector het hul borgtogaansoek Donderdag 07 Augustus in die Atlantis-hof laat vaar. Die vyf verdagtes verskyn op aanklagte van moord, ontvoering en dwarsboming van die gereg nadat Malcolm Pather, wie se erg verbrande liggaam op Maandag 14 Julie op die ou Mamre/Darling-pad naby Melkbos gevind is. Nóg drie vas oor Pather-moord
Murphy Roberts Stacey Lee Hector, Wade van Reenen, Igshaan Abrahams, Courtney Nortje, Kyle Francis het Donderdag hul borgaansoek in die Atlantis hof laat vaar. Die vyf word aangekla vir die […]
