Die 13-jarige Quwen Botha van Atlantis se gholfklub het Saterdag ’n kolhou op die Clovelly-gholfbaan geslaan. Hy het dit op die 16de putjie (153 m) met ’n 4-yster vermag.


13-jarige speler moker kolhou

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article