Chelsea November is Weskus Nuus en Supersport se Lets Play se wenner vir April.Foto: Clement Trussell

Sy speel veld aan die brand

Chelsea November is Weskus Nuus en Supersport se Lets Play se wenner vir April.Foto: Clement Trussell


Die 13-jarige Chelsea November wat tans in graad agt by Atlantis Sekondêr is, speel tans die sokkervelde aan die brand.

Dié verdediger het reeds twee keer provinsiale kleure verwerf en was ook die kaptein van die Safa- Kaapstadspan in die 2015-’16-seisoen.

Die ywerige sokker speler het haar provinsiale span in 2016 tot die halfeindstryd van die o.13-meisieskampioenskappe in Durban gelei en speel tans haar sokker by Atlantis Leeds.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 12 May 2026
    WeskusNuus E-Edition – 12 May 2026

Gift this article