Ses netbalsterre van Welkom Gimnasium neem deel in die Lejweleputswa Netbal 2026. Die skool is baie trots op hierdie ses uitstaande netbalspelers wat gekies is om hul skool by die TNC 2026 te verteenwoordig.
Die o.19-span sterre:
- Kira Fourie
- Tenieke van Aswegen
- Janeke van Aswegen
- Mieke Erasmus
- Nozi Radebe
- Zinhle Ndwalane
Hierdie prestasie is ’n bewys van hul harde werk, vasberadenheid en passie vir die spel. Hulle dra nie net die Lejweleputswa-span met trots nie, maar ook die Welkom Gimnasium-familie wat agter julle staan.





Welkom Gimnasium wens elkeen van hierdie ses meisies sterkte toe vir die toernooi – onthou, julle dra reeds die kroon van Welkom-trots!







You must be logged in to post a comment.