Zanne-Marie Greeff, ’n gr. 11-leerling aan die Hoërskool Trio in Kroonstad, is op 26 November op ’n spesiale geleentheid by die Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein vir haar prestasie in Nautilus-wiskunde vereer. Sy het die algehele derde plek in die afdeling vir gr. 11- en gr. 12-leerlinge behaal. Hier is Zanne-Marie saam met Marchien Otto, wiskunde-onderwyser aan Trio en Nautilus-koördineerder.Foto: Verskaf


Vereer vir wiskunde-vernuf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article