A para-swimmer from Bloemfontein took part in an international event in Australia in honour of drowning young victim (2).
Die dood van ‘n bekende veearts van Kroonstad is Saterdagoggend 21 Februarie bevestig. Hy is op 9 Februarie ernstig beseer toe ’n buffel hom op ’n wildsplaas buite Clocolan aangeval…
|
Nadat ‘n hele gemeenskap ingespring het om na ‘n klein Yorkshire Terrier in die veld by Langenhovenpark te soek, is sy Donderdag veilig gevind.
Tereza Troskie-Herbst en haar man, Bennie, se tweeling-dogters is Donderdag 19 Februarie danksy ‘n surrogaatma gebore.
‘n Jong bakker van Bloemfontein het haar eie onderneming begin. Wilmé Geldenhuys bak alles van kleinkoekies tot spoggerige verjaardagkoeke.
|
Die jaarlikse Graanveld-atletiekbyeenkoms, aangebied in Bethlehem, het weereens puik atletiek en strawwe kompetisie aangebied.
Die Hoërskool Voortrekker het ‘n opwindende krieketwestryd teen Trio gewen, en die oorwinning met 14 lopies in die liga behaal.
|
” ‘n Mens bewonder altyd die gawes van ander, sonder om self te probeer, en so kan talent verlore gaan. As jy nie probeer nie, sal jy nooit weet nie.”
|
Louis en Magriet Botha het hul 67ste huweliksherdenking gevier, terwyl hulle teruggedink het oor hul liefdesverhaal en familie-erfenis in Kroonstad.
|
A man (78) from a village in Qwaqwa was rescued after he fell down a cliff and got stuck. Rescuers saved him on Tuesday.
