Die akteurs Abel Knobel en Marijke Coetser, albei van Bethlehem in die Oos-Vrystaat, is te sien in die gewilde kykNET-telenovela Diepe Waters.
Feesgangers wat vanjaar se VKB Bieliemieliefees van 26 tot 28 Februarie besoek, kan uitsien na besonderse landbou-uitstallings en ‘n vol program.
Leerders van oor die land heen het onlangs gewys hulle kán spel in die ATKV en Adademia se UitklopSpel wat in Bloemfontein aangebied is.
Twee Bloemfonteiners saam met hul winkelpop, Wendy, en lewensredder, Engel die yskas, wys hoe beginners dit doen op vanjaar se Bull Run op Van Wyksvlei.
This event features Refentse as guest artist before everyone can join in singing Christmas carols together.
Featuring a vibrant cast of young stars, this initiative empowers aspiring artists to share the stage with seasoned professionals.
Gian Groen, Schalk Joubert, Abel Kraamsaal en Neil Sandilands het byeengekom as Die Vyftigers wat 18 September by die Aasvoëlklub optree.
Die Ignite and Revive- Christelike fees, wat die naweek by die Kroonstad Selgemeente plaasvind, se doelwit is om ‘n kragtige aanbiddingservaring te bied wat eenheid en hoop vir die gemeenskap…
Vrydag 29 Augustus Om 09:00 begin die fees met ‘n motiveringsessie wat deur Charl Marais van Kroonstad gelei word. Dit duur tot 10:30. Marais deel sy aanbieding van die dinamiese…
Mimosa Mall is rolling out the red carpet once again for one of its most popular signature events − the Central Star Talent Competition. Now in its third year, Central…