‘n Gelofte diens word by die Geloftefeestereein in Preekstoelpad, Bethlehem gehou. Voorafsang sal om 08:45 begin waarna ‘n diens volg en daarna om 11:00 word ‘n bring en braai-geselligheid gehou.…
This event features Refentse as guest artist before everyone can join in singing Christmas carols together.
Join us this October for the Free State Sport Stars Awards – a night dedicated to celebrating the outstanding achievements of our local athletes and sports heroes with Vanes-Mari du…
Bring your friends/family/collegues and join us for the yearly(23rd) Mediclinic Welkom Vista Eskom Athletics Club FS Road Race\ Fun Run\ Walkon Saturday, 23 August. Distances to be entered – 10KM…
Friday, 29 August, marks the launch of the festival that organisers are calling a “divine intervention” for the community. The powerful theme is “Choose. Declare. Bring Back the Hope”.
Die gasvrou vir vanjaar se geleentheid is die voormalige Protea-netbalspeler Vanes-Mari du Toit. Sy sal saam met Rethabile Moshounyane, ‘n plaaslike radio-aanbieder en student aan die Universiteit van die Vrystaat…
Die NG kerk Kroonstad-suid bied aand-kermis aan. ‘n Heerlike kuiergeleentheid vir oud en jonk met hope vermaak en lekker eetgoed. Verrigtinge sal om 17:00 by Schonbornstraat, Suidrand, Kroonstad begin. Almal…
ʼn Gholfdag ten bate van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Bethlehem, sal weer deur Railway Liquorland Bethlehem by die Clarens-gholfbaan aangebied word. Dit kos R350 per persoon wat ‘n halfwegete insluit.…
Die FAK-gholfdag word by die Bethlehem-gholfklub aangebied. Dit kos R2000 per vierbal en sluit ‘n halfweghuisete en konsertkaartjie in. Gatjies kan teen R1000 geborg word. Die formaat is shotgun en…
Tafelronde 42 in Kroonstad bied ‘n dansparty by die landbouskoolterrein in Kroonstad aan. Dit kos R250 per persoon of R 2000 per tafel. ‘n Heerlike skaapkop en-hoenderete sal bedien word.…