Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Herdenkwedstryd teen Georgië vier Vrystaat-rugby se 130 jaar
Kaartjies vir die gedenkwedstryd tussen die Vrystaat Cheetahs en Georgië vind Vrydag 11 Julie in die Toyota-stadion plaas.
-
Jukskeispan gerat vir toer na Namibië
Die Suid-Afrikaanse junior-jukskeispan het ‘n oefenkamp in Kroonstad bygewoon ter voorbreiding vir hul toer na Namibië waar hulle teen die gasheerland sal kragte meet.
-
Naelbyt SA-Beker halfeindstryd die naweek in Nelspruit en Kimberley
Opwindende aksie word verwag wanneer die Airlink Pumas die Sanlam Boland Kavaliers in die eerste SA Beker-halfeindstryd in Nelspruit Vrydagaand (19:00) ontvang, en wanneer die verdedigende kampioene, Suzuki Griekwas, Saterdagmiddag…
-
Bolandse rugbylegende en oud-Springbok sterf weens hartaanval
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…
-
Experience the Sungazer 100 Miler: Cycle on scenic gravel roads
Cyclers can still enter for the Sungazer 100 Miler race on 31 May, starting and ending in Bloemfontein. Entries close on 23 May.
-
Hengelkompetisie by Bloemhofdam uitgestel tot September
Weens oorspoelde hengeloewers is die 24ste jaarlikse Bloemhofdam Bonanza wat eersdaags sou plaasvind na September uitgestel.
-
Aangewys as junior sportman
‘n Atleet van die Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Johnathan Matthew, wat in 2024 as die junior sportman van die skool aangewys is, het tweede geeïndig in die 1200m vir…
-
Japanese F1 GP: They said it was the car – then Suzuka happened
Max Verstappen’s impressive win at the Japanese Grand Prix showcased his extraordinary talent, challenging doubts about his abilities, even as Red Bull’s car struggles continued.
-
Crashes, fires as Piastri fastest in chaotic second Japan GP practice
Oscar Piastri topped a chaotic second practice for the Japanese Grand Prix, securing a McLaren one-two ahead of Lando Norris, while Jack Doohan crashed heavily, causing multiple red flags.










