Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
School
-
Hoërskool Voortrekker maak geskiedenis in netbalkampioenskape
Die naelbyt-oorwinning het die span se karakter, veggees en vermoë om onder druk te presteer duidelik bewys. Met die triomf het Voortrekker die goue medalje verower en die skool bo-aan die Vrystaatse netbalranglys gevestig.
-
Kinders gee vir juffrou Karen van Grey krag terwyl sy wag vir nuwe longe
‘n Onderwyseres van Grey-kollege primêr wag vir ‘n longoorplaning terwyl sy 24 uur/dag aan suurstof gekoppel is.
-
Nuwe televisiereeks wys leerders se innoverende idees
‘n Opwindende nuwe reeks begin eersdaags op kykNET waar leerders wys hoe hul inspirerende wetenskapprojekte werk. Die Univeriteit van die Vrystaat borg die reeks van agt episodes.





