In Desember het groot dele van die Vrystaat rekordreënvalsyfers aangeteken. In Rosendal is 343 mm vir die maand, teenoor 268,5 mm vir Desember 2020, gemeet. Die natuurtoneel is in die omgewing van dié Oos-Vrystaatse dorp afgeneem. Kosmos, wat gewoonlik eers middel Maart blom, het al hier begin kop uitsteek. Foto: Debbie Agenbag


Pronk vroeg in reënverkwikte streek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article