Drie gr. 10-bergfietsryers van die Hoërskool Trio het op 15 Julie aan die vierde Vrystaatse XCO- (Cross-country Olympic) bergfietskampioenskaps­byeenkoms deelgeneem wat in Bloemfontein gehou is, en hier het hulle skoonskip gemaak. Van links is Dana-Lee Fourie (tweede), Nadia Campher (eerste) en Desiré Janse van Rensburg (derde). Dana-Lee en Nadia is vir die Vrystaat-bergfietsspan gekies.Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM

Presteer as uitblinker-trio van Trio

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article