Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Leef in die nou, pak elke dag
Ek vermoed as die aarde nie rond was nie, het baie van ons daarvan afgeval – teen die spoed waarmee ons leef. Dit is asof elke inaseming met moegheid vervleg is, terwyl die einde van die jaar nader staan.
-
Span vier 21ste jaar van uitmuntendheid
Die sukses agter ’n plaaslike onderneming om sy mondigwording in ’n gemeenskap te vier, word erken aan uitstekende klantediens, topgehalte-produkte en die betrokkenheid in die gemeenskap.
-
-
Jong ywer inspireer
Die vreugdevure brand hoog in Bethlehem nadat dié dorp die afgelope naweek ’n biathle-wêreldkampioen ryker geword het.
-
Blink toekoms wag
Albei onderhoofmeisies van die Hoërskool Trio in Kroonstad en Hoërskool Voortrekker in Bethlehem het in die top-14 van die jaarlikse Matrikulant van die Jaar-kompetisie geëindig.
-
Knowing is to obey
We are gathering “knowledge” at an alarming rate. Knowledge on health, finances, and more.
-
-
Span begin sterk
Vir die eerste wedstryd van die nuwe krieketseisoen in die Thabo Mofutsanyana-liga (TBM) het die meisieskrieketspan van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem teen Ladybrand se tweede span te staan gekom.
-
FS teachers named among the best
Three teachers out of 15 from the Free State who were finalists for this year’s National Teaching Awards (NTAs) raised the province’s flag high as they scooped coveted accolades at a ceremony held in the Birchwood Hotel in Boksburg, Gauteng.
-
Bethlehem-skool begin krieketseisoen op hoë noot
In die eerste wedstryd van die Thabo Mofutsanyana-liga (TBM) het die meisieskrieketspan van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem teen Ladybrand se tweede span te staan gekom.







