Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Tuin deel van skoonheid
As ek by magte was om te besluit, sou ek Augustus kroon as die eerste maand en begin van ’n nuwe jaar.
-
-
Fees vir oog én maag
Kosliefhebbers sal baie hê om na uit te sien tydens vanjaar se fees met ’n verskeidenheid kosstalletjies wat gereed is om al die smaakknoppies te prikkel.
-
Stories betrek almal
Die Ignite en Revive-fees spog vanjaar weereens met kindervermaak en verhoogproduksies uit die boonste rakke.
-
Span behaal puik plek in liga
Die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem (BVHS) se eerste rugbyspan is as die naaswenner in die Shimla-liga se Kovsiebeker-stryd aangewys.
-
Bhm-tak dra kroon
Die AfriForum-tak in Bethlehem het tydens die organisasie se kongres in Klein-Kariba, buite Bela-Bela, van 22 tot 25 Augustus, uitmuntend presteer. Die tak het met twee gesogte toekennings terug na die Oos-Vrystaat gekom.
-
Sportgees heers op dié saamkuier
Sportliefhebbers kan nader staan vir ’n naweek vol opwinding en ’n propvol sportprogram vir oud en jonk, waartydens die eerste Kroonstad Tens-sporttoernooi ook sal plaasvind.
-
Optrede geëis ná boer-uitlating
Vrystaat Landbou (VL) het die onlangse uitlating van “Kill the Boer” deur Disebo Motaung, direkteur van samewerkende dienste van die Nketoana-munisipaliteit, baie sterk veroordeel.
-
Kies ’n nogtans-storie
Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en…
-
Staff fend off nearing fire
The threat that was posed to the Netcare Kroon Hospital by a veld fire was escaped thanks to brave employees extinguishing the flames.








