Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Die ware waarde van feestyd onthou
Sodra Desember aanbreek, is dit asof die atmosfeer wesenlik verander. Die einde van ’n baie besige jaar – dalk een vol leë beloftes, of een van baie blydskap en voorspoed.
-
Kersvader lewer só af
Vanjaar sal Kersvader weer die kinders in Bethlehem op Oukersdag besoek om geskenke af te lewer.
-
Bhm-swemmers wys hul slag in kampioenskap
Op vanjaar se Vrystaat-swemkampioenskapsbyeenkoms wat van Woensdag 4 Desember tot Sondag by die Stadion-swembad in Bloemfontein plaasgevind het, het die Bethseals-swemklub van Bethlehem se lede goed presteer. Dié swemmers het altesaam agt medaljes hu
-
Gemeenskap genooi om Kersliedere te sing, gees te bou
Die Bethlehem Christmas Carols-geleentheid ten bate van behoeftige kinders vind op Donderdag 12 Desember op die grasperk agter die Beef Baron-restaurant tussen die Dihlabeng-inkopiesentrum en die Frontier Inn and Casino plaas. Dit duur van 18:30 tot
-
-
Vanjaar se op en af bring ook die goeie mee
As ’n mens die jaar 2024 in ’n neutedop kan opsom, is dit: Vir seker ’n jaar waarin Suid-Afrika nie teleurgestel het nie.
-
Geregtigheid: Twee gevonnis ná Kroonstad-pensioentrekker se moord
Familie van die vermoorde Gert Burger (65) van Kroonstad, wie se twee moordenaars verlede week gevonnis is, is verlig dat reg en geregtigheid geskied het.
-
-
A cut above the rest
The Sernick Butchery and Deli in Kroonstad has won the 20th annual Best Business Cleaver Awards’ Consumer Favourite Award for being among the best of the best in the Free State.
-
Gracing the stage after earning their respective crowns
Gracing the stage after earning their respective crowns






