Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Geniet harmonie
Die integrasieproses ná die samesmelting tussen die landboumaatskappye VKB en GWK verlede jaar toon goeie vordering.
-
-
Kinderkuns aanlyn te sien
Twee kunsstudente van Mari Leonard in Kroonstad het goed gevaar in die jaarlikse nasionale Santam-kinderkunskompetisie.
-
Prestasie regdeur die jaar
’n Veelsydige atleet van Bethlehem het puik presteer in Atletiek Suid-Afrika (ASA) se nasionale baan- en-veldkampioenskap en het vanjaar talle medaljes verwerf in die onderskeie atletieknommers waarin hy meeding.
-
-
-
Passie hou wiele geolie
’n Broer en suster van Bethlehem wat passievol oor bergfietsry is, reken die gepaardgaande adrenalien en uitdagings is wat hulle die meeste van dié sportsoort geniet.
-
-
Die ware waarde van feestyd onthou
Sodra Desember aanbreek, is dit asof die atmosfeer wesenlik verander. Die einde van ’n baie besige jaar – dalk een vol leë beloftes, of een van baie blydskap en voorspoed.







