Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Oop water vreesloos aangedurf
Die jaarlikse Midmar-myl-oopwaterswemgeleentheid het die afgelope naweek plaasgevind, en 54 lede van die Bethseals-swemklub van Bethlehem het deelgeneem.
-
Fees hou bly ’n voorreg
Dit is altyd ’n fees vir VKB om die naamborg van die VKB Bieliemieliefees in Reitz te wees, en vanjaar is geen uitsondering nie.
-
-
Bly malaria-vry dié vakansie
Jaarliks, in Januarie en laat-April ná afloop van die Desember- en Aprilvakansie, vind ’n verhoogde aanmelding van malaria-gevalle in Suid-Afrika plaas.
-
DBV vol hoop nadat finansiering gekeur word
Die Bethlehemse DBV slaak ’n sug van verligting nadat die Nasionale Loterykommissie sy aansoek om finansiering goedgekeur het.
-
Support given in turn
As MTN South Africa celebrates 30 years of progress and innovation, the company looks back with gratitude at the communities that have supported its journey.
-
Be mindful of animals’ basic needs
With the festive season around the corner and the December holidays in full swing, it is important to ensure that your pets’ best interest is taken to heart when going on holiday.
-
Vieringe só spesiaal gemaak
Die week van 2 Desember was ’n miernes van bedrywighede by die Huis Edelkroon-tehuis vir bejaardes in Kroonstad.
-
Lang wag verby vir wenner in Engo se Projek van Hoop
Wie laaste kom, sal eerste wees. Dit was beslis die geval vir Elize Rokebrand van Klerksdorp wat op Donderdag 5 Desember die laaste een was wat die oopsluitknoppie op die sleutel van ’n splinternuwe Renault Kwid Life gedruk het.
-
Jong lesers deel Kerslysies, vakansieplanne
VrystaatKroon het by sy jonger lesers gaan aanklop om uit te vind waarmee hulle hulself tydens die Desembervakansie gaan besig hou en wat hulle graag vir Kersfees wil hê.









