Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Saak moet wag
Die saak teen die Dihlabeng-munisipaliteit in Bethlehem rakende die Môrelig-stortingsterrein is Maandag (24/01) in die Bethlehem-streekhof na 24 Februarie uitgestel.
-
Omhels die storms én die sonskyn
Ek woon nou die dag ’n geselligheid by en staan lekker en gesels met iemand van ’n ander streek.
-
Slimkoppe skool se trots
Die Hoërskool Trio in Kroonstad se drie top-matrikulante vir 2021 is Mia-Marie Campher, met 7 onderskeidings in die eindeksamen, Bokomoso Motemane, wat 4 onderskeidings behaal het, en Surina Claassen, ook met 4 onderskeidings.
-
-
-
-
DISCLAIMER
VrystaatKroon and Media24 have not verified whether any of the services or products advertised will have the desired effect or outcome. Readers will note that some of the promised results in the advertisements are extraordinary and may be impossible
-
Fees vanjaar terug met ’n gejuig
Die VKB Bieliemieliefees se organiseerders kan nie meer wag vir Februarie nie. Nadat die koronavirus die gemeenskap van 2021 se fees ontneem het, is alles nou feitlik gereed dat besoekers maar op die feesterrein kan opdaag met hul feesskoene aan…
-
-







