Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vryheid voel na Afrika-reën
Vier sirkustiere van Argentinië wat sowat 15 jaar lank in ’n treinwa aangehou is, is inwoners van Suid-Afrika sedert hulle by die Lionsrock Big Cat Sanctuary naby Bethlehem gehuisves word.
-
Wysheid vrylik gegee
Here, leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom – só het Moses in Psalm 90:12 gebid. Dit behoort ons gebed vandag, môre en elke dag van hierdie jaar te wees.
-
-
Firma reik ál hoër
Die welbekende prokureursfirma Day & Schilling in Kroonstad vier vanjaar in Maart, sy 11de bestaansjaar en sy agste jaar as Day & Schilling Prokureurs.
-
Nuwe denkrigting voordelig vir boere
Landbouweekblad se vierde herlewingslandboukonferensie is op 7 en 8 Maart in Reitz aangebied.
-
Rowers slaan ál meer op Bhm toe
Bethlehem en omgewing is in die afgelope maand deur ’n vlaag van misdade getref.
-
Seun hou VS se naam hoog
’n Jong motorfietsryer het stof in sy teenstanders se oë geskop toe hy einde Februarie op die nasionale kortbaanbyeenkoms se eerste skof die algehele eerste plek in sy afdeling behaal.
-
-
Vroue neem ou jaar in oënskou
Die jaarlikse Area 3-konferensie van die Vrystaatse Vroue-landbou-unie (VVLU) is op Dinsdag 15 Februarie in die NG kerk Kestell se saal aangebied.
-
Verval skuil nog onder oppervlak
Die afgelope maand is gereeld berig oor die voortslepende waterkrisis wat deur die meeste dorpe in die Vrystaat ervaar word.







