Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Braaikuier lig gemoedere
Inwoners van Engo se Bergprag-sentrum vir bejaardes in Bethlehem is in Lentemaand deur weldoeners op ’n braai en musiek trakteer.
-
Prettige opvoering ook ’n leerskool
Die gewilde Buster en Bella, saam met Tannie Terapeut, sal maatjies op Saterdag 22 Oktober om 12:00 op die KIA Makietie en Ignite and Revive-fees vermaak.
-
Motor kos dalk net R30
Die tyd raak min om ’n skenking te doen, ’n kaartjie te ontvang en die kans te staan om die splinternuwe Suzuki S-Presso GL Plus te wen.
-
Fees van feeste wag op dorp van die jaar
’n Fees wat beloof om in alle opsigte onvergeetlik te wees is in die vooruitsig vir besoekers aan Kroonstad vir die KIA Makietie en die eerste Ignite and Revive-fees en Trio se ope dag.
-
Hulp vir verslawing
Die Christelike Afhanklikheidsdiens (CAD) is ’n dinamiese organisasie wat beoog om aan mense met verslawings, ongeag hul uiteenlopende uitdagings, en hul gesinslede gepaste ondersteuning te bied om verslawing te verslaan.
-
Dorp blom met uniekheid
Rosendallers spog nou met hul eie, unieke roos, wat deur die dorp se asemrowende sonsondergange geïnspireer is.
-
-
Plant van bome ’n vertakking van kennis
Die Heilbron-tak van AfriForum het vir Boomplantmaand in September 30 witstinkhoutbome (Celtis africana) by die Hoërskool Heilbron geplant.
-
Op soek na lig in die donkerte
Nodeloos om te sê, Suid-Afrikaners het letterlik en figuurlik nie krag nie.








