Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sanger, woef vermaak
Oud-Bethlehemiet en musikant Alouise Peens het onlangs in haar tuisdorp gekuier, waar sy die gehoor aan haar voete gehad het met haar vertoning Alouise – Dis ek.
-
Wêreldgehalte in Bhm te kry
GC Solar is ’n toonaangewende Suid-Afrikaanse verskaffer van stelsels vir die benutting van hernubare energie.
-
Vasbyt met waterkrisis nog nodig
Die hemel se sluise was onlangs oop oor groot dele van die land, en die aarde is mildelik gevoed.
-
Span al ’n tiende jaar onoorwonne
Die Hoërskool Witteberg in Bethlehem se eerste meisieskrieketspan het wéér in die Thabo Mofutsanyana-liga (TBM) koning gekraai.
-
-
Elke winskopie help iemand in nood
Inwoners van Kroonstad en omgewing kan verskeie winskopies by The Charity Shop by Buitekantstraat 39 vind. Klere, huisware en bykomstighede – nuut én gebruik – word te koop aangebied.
-
Aanstelling by skool ’n aanwins
Corneels Schabort, ’n oudleerling van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem, sal hom van Januarie 2023 af as onderwyser by sy alma mater aansluit.
-
Fees sê dankie vir elkeen se bydrae in Kroonstad
“Ek weet nie waar om te begin, om elke liewe persoon wat van die Kia Makietie en die eerste Ignite & Revive-fees, ‘n reuse-sukses gemaak het, te bedank nie,” sê André van Pletzen wat aan stuur staan van die Ignite…
-
Moqhaka keeping mum about management vacancy mystery
No clarity has been forthcoming about the situation at the Moqhaka Municipality, which has been without a municipal manager since 2019.
-
Wêreldverhoog wink
’n Studente-onderwyser aan die Laerskool Jordania in Bethlehem is gekies om Suid-Afrika volgende jaar op die internasionale kampioenskapsbyeenkoms vir die uitvoerende kunste in New York en New Jersey in Amerika te verteenwoordig.








