Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hulp verleen aan Reitz-behoeftiges
Grain Field Chickens (GFC) het op Donderdag, 27 Oktober, vanjaar sy sewende liefdadigheidsgholfdag vir behoeftiges in die Reitz-gemeenskap in Clarens, aangebied.
-
Sibbe staan terug vir geen uitdaging
Twee sibbe van Bethlehem het aan ’n driekamp-ligabyeenkoms by Maselspoort, buite Bloemfontein, deelgeneem.
-
-
Oudleerling skool se trots
Die vrouerugbyspeler Jakkie Cilliers het ’n trofee vir uitnemendheid van haar alma mater, die Laerskool Jordania in Bethlehem, ontvang.
-
-
Mother of baby born after road accident still in hospital
The maternity patient who was travelling in an ambulance of the Free State Department of Health when it overturned on its way from Steynsrus to Kroonstad last week is doing well, although still in hospital.
-
-
Sê jou sê sonder om ander te minag
Dié week lees ek ’n paar besonder arrogante meningstukke wat geskryf is deur mense wat tog so grênd wil klink omdat daar ’n akademiese titel agter hul naam staan.
-
Krane droog ná reënval
Al het mildelike reën oor groot dele van die Vrystaat uitgesak, is die inwoners van die Dihlabeng-munisipaliteit se krane meestal droog.
-
Pad hou gevaar in
Paaie in die Vrystaat is in ’n haglike toestand, soos die R708-pad tussen Clocolan en Marquard wat op dié stadium lewensbedreigend vir padgebruikers is.







