Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Stuur só nuuswenke
VrystaatKroon publiseer graag nuus oor mense, klubs, projekte, organisasies en stokperdjies vanuit die dorpe en streke waar die koerant versprei word.
-
Opstaan is ál manier vorentoe
Aan die begin van 2023 het alles wat in 2022 ontevredenheid veroorsaak het, nie daar gebly nie – dit het saam die nuwe jaar ingestap.
-
Joernalis sterf ná kankerstryd
Die bekende verslaggewer van Volksblad en Netwerk24 Alet van der Walt, wat hoofsaaklik nuus uit die Oos- en Noord-Vrystaat gelewer het, is aan kanker oorlede.
-
Stay safe in the heatwave
Due to the extreme high temperatures during the current heatwave in the Northern Cape and parts of the Free State, with temperatures soaring to just under or even above 40° C, the South Africa Police Service are urging the public…
-
Cool down with three-ingredient jelly spritz
During the current heatwave, why not try this easy-to-make jelly spritz to cool down?
-
Liefde nie beperk tot een dag nie
Net toe ons ná vele gesneuwelde Nuwejaarsvoornemens tot verhaal kom, maak Februarie sy opwagting met ’n boeket vol liefde. Valentynsdag is hier, en dit bring ’n mengelmoes van emosies.
-
Hoërskool Voortrekker ryg die meeste medaljes op atletiekbyeenkoms in
Die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem is as die algehele wenners van die jaarlikse Graanveld-atletiekbyeenkoms aangewys, nadat atlete van dié skool behoorlik stof in hul teenstanders se oë geskop het.
-
Oop water puik getroef
Vanjaar het ’n groep van 41 lede van die Bethseals-swemklub in Bethlehem aan die Midmar-myl-uitdaging deelgeneem.
-
Kampioen uit Clarens
’n Sakevrou van Clarens is aan die begin van die maand as die nasionale padfietskampioen in haar afdeling gekroon.
-
Accountability for budget demanded
Controversy reigns over the Thabo Mofutsanyana District Municipality (TMDM), which requires an adjustment budget to prioritise municipal service delivery, as the current budget falls short of meeting these critical needs.







