Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Swemmers presteer
Lede van die Bethseals-swemklub in Bethlehem het aan die Sterkfontein-oopwaterswembyeenkoms, wat op Saterdag 24 Februarie by Harrismith gehou is, deelgeneem en goeie tye behaal.
-
Making a splash
The well-known masters swimmer from Kroonstad, Barbara Fraatz (58), completed her tenth Midmar Mile open water swim this year.
-
Span al 11 j. onoorwonne
Die eerste meisieskrieketspan van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem is ’n 11de jaar agtereenvolgens as die kampioen van die Thabo Mofutsanyana-liga (TBM) gekroon.
-
Lae insetkoste steeds hoofdoel
VKB se meganisasie-afdeling het in 1978 ontstaan. Met inagneming van die stygende kapitaalkoste van trekkers, stropers, vragmotors, landboumasjinerie en implemente, asook die wesenlike bydrae wat die gebruik van dié goedere tot produksiekoste lewer,
-
Hope for the homeless
Residents of Matlwangtlwang, Steynsrus, who were left homeless after severe and devasting storms since early December 2023 received the first batch of informal houses from the national Department of Human Settlement.
-
Staan gereed om leiding by Griffons te neem met skolespanne
Staan gereed om leiding by Griffons te neem met skolespanne
-
Klub fokus op groei
Die Kroonstad-fotoklub het onlangs op ’n uitstappie na Sandton, Johannesburg, gegaan waar lede die geleentheid gebied is om foto’s met verskeie tegnieke in die stad te neem.
-
Kroonstad deel nog ’n brokkie hoop uit
Op Landbouweekblad se konferensie Oplossings vir Suid-Afrika se platteland, wat op Nampo-park by Bothaville aangebied is, was André van Pletzen van die Ignite and Revive-groep in Kroonstad, een van die 77 gassprekers wat hul dorp se suksesverhale met
-
Bokkieweek trek van nou af sy eie baadjie aan
Belanghebbendes by die Bokkieweek-skolesporttoernooi is verheug om aan te kondig dat die logo vir die toernooi ná ’n jarelange stryd aan die einde van 2023 as handelsmerk geregistreer is.








