Elke jaar is die matriekafskeid ‘n hoogtepunt op matrikulante se kalender. Met spoggerige uitrustings wat met prag onthale gepaard gaan, sluit hulle hul finale skooljaar af.
Matrikulante het hul matriekafskeidfoto’s met VrystaatKroon gedeel. Ons nooi ook die uit wat nog nie hulle foto’s gedeel het nie, om dit vir ons te stuur. Stuur ‘n WhatsApp-boodskap of e-pos jou foto met jou naam en van asook jou metgesel se besonderhede, skool en fotograaf se naam na madli.grobbelaar@novusmedia.co.za of WhatApp na 083 718 0879.




















You must be logged in to post a comment.