Gaby Bishop, ’n leerling aan die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem en lid van die Bethseals-swemklub, het aan die Sterkfontein-oopwaterswem-uitdaging op 22 Februarie deelgeneem. Sy het die 3 km-nommer in 50:15.95 voltooi en was tweede in die vroueafdeling.Foto: Verskaf


Laat die water spat

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article