Tapiwa Mundeta (17), ’n leerling aan die Hoërskool Trio in Kroonstad, het die Vrystaat-ringbalspan van 1 tot 6 Oktober in die nasionale toernooi by Camp Discovery in Gauteng verteenwoordig. Op dié geleentheid is Tapiwa vir die Suid-Afrikaanse o.18-uitnodigingspan gekies.Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM

Gekies om vir SA te speel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article